Spesiale prys verlaging aanbod slegs vir die week - Ellisras

Wednesday, 19 July 2017

Item details

City: Ellisras, Limpopo
Offer type: Sell
Price: R 2,100,000
Bedrooms:4
Bathrooms:2
Full Square, m²:80000
Land Square, m²:80000
Floors in House:1

Contacts

Contact name 0794165389
Phone 0794165389

Item description

Wonderboomhoek Plot

PRYS VERMINDER VAN R2 600 000.00 NA R2 100 100.00 EIENAAR WIL DRINGEND VERKOOP VIR ANDER BELEGGING

Hierdie pragtige kleinhoewe is slegs 7km vanaf Ellisras dorp.
Die eiendom bestaan uit 8 hektaar op die walle van die Mogol rivier. Die hout woonhuis smelt pragtig saam met die natuur.

Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die swembad, groen grasperk en groot gevestigde bome bied lafenis teen die somerhitte.

Daar is geriewe vir die werkers. Die besproeiing sisteem is van die beste. Water is onbeperk uit die rivier. Die huis is hoog geleë bo die vloedlyn met 3 lugversorgings en 'n outydse buitebraai en 'n oondjie om jou eie brood te bak.

Die eiendom is wildwerend omhein en sluit die ongeveer 25 Rooibokke en 'n paar Bosbokke in

Beslis die moeite werd!

Klein bietjie onderhandelbaar

R2 100 000.00

Kontak indien belangstel
Mari 0794165389